upload
Wikipedia Foundation
Industry: Internet
Number of terms: 16478
Number of blossaries: 4
Company Profile:
Wikipedia is a collaboratively edited, multilingual, free Internet encyclopedia supported by the non-profit Wikimedia Foundation.
Een van die moedersouse van Franse kookkuns wat in baie resepte in die Italiaanse kookkuns gebruik word, byvoorbeeld Lasagne Emiliane.
Industry:Restaurants
'n Restaurant wat se aantrekkingskrag sterk genoeg is om kliënte van buite sy gemeenskap te trek.
Industry:Restaurants
Kliënte skep 'n bak uit 'n verskeidenheid bestanddele wat soos 'n buffet vertoon word. Die bak word dan terug aan die kok gegee wat die voedsel dan op 'n groot roosterplaat roerbraai en dit op 'n bord of bak aan die verbruiker terugbesorg.
Industry:Restaurants
Pub
'n Kroeg wat eenvoudige voedsel smaakvol bedien. 'n Tipiese pub het 'n groot verskeidenheid biere uit die vat.
Industry:Restaurants
Dikwels die Teppanyaki-rooster wat meer akkuraat op 'n tipe houtskoolstoof gebaseer word wat as die shichirin in Japan bekend staan.
Industry:Restaurants
'n Tipe diens wat deur 'n besigheid aangebied word om kliënte toe te laat om produkte te koop sonder om hul motors te verlaat.
Industry:Restaurants
'n Groep spyskaartitems wat saam deur 'n restaurant teen 'n laer prys as die individuele pryse saam aangebied word.
Industry:Restaurants
'n Groep van items op die spyskaart van 'n kitskosrestaurant wat bestem is om die minste duurste items beskikbaar te wees.
Industry:Restaurants
Gemaklike restaurante sonder 'n tafeldiens wat klem op koffie en ander drankies plaas; tipies word 'n beperkte keuse van koue voedselsoorte soos pasteie en miskien toebroodjies aangebied.
Industry:Restaurants
'n Restaurant wat hoofsaaklik reeds voorbereide voedsel bedien wat agter 'n voedselbedieningstoonbank uitgestal word.
Industry:Restaurants
© 2024 CSOFT International, Ltd.