upload
Teachnology, Inc.
Industry: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
'n Onderrigformaat waar studente/leerders toegelaat word om hul eie studietyd en die onderwerp(e) wat hulle wil bestudeer, vas te stel.
Industry:Education
Skematiese, grafiese verteenwoordiging van 'n sekwens van operasies, dikwels gebruik om 'n spesifieke proses te illustreer.
Industry:Education
Reaksies wat aan 'n individu voorsien word terwyl hy 'n taak voltooi ten einde die individu na die gewenste mikpunt(e) te begelei.
Industry:Education
1) Leeraktiwiteite wat in werklike lewensomstandighede voltooi word in teenstelling met die klaskamer 2) Proses van dataversameling wat vereis dat die navorser die primêre werksplek verlaat.
Industry:Education
'n Individu wat ander in 'n leerproses fasiliteer, maar nie optree as die primêre bron van kennis nie; die fasiliteerder tree op as 'n gids tydens individuele of groepleeraktiwiteite.
Industry:Education
Individue van 'n eksterne instelling wat evalueer en verifieer dat 'n instelling aan vasgestelde standaarde voldoen, dikwels om as 'n kwalitatiewe kontrolemeganisme op te tree.
Industry:Education
Probleem, taak of ander aktiwiteit wat daarop gemik is om 'n persoon se vaardigheid of kennis te verbeter.
Industry:Education
'n Kort geskrewe werk wat oor 'n spesifieke onderwerp handel, normaalweg voortspruitend uit die outeur se persoonlike uitgangspunt(e).
Industry:Education
Waardebepaling of waardeskatting van 'n werkstuk wat deur 'n individu, groep of instelling voltooi is met die doel om te bepaal of die individu, groep of instelling aan die vasgestelde standaarde voldoen.
Industry:Education
'n Vorm van boodskappe wat oor 'n netwerk van kommunikasierekenaars gestuur word; hierdie boodskappe is tipies in teksvorm, maar kan beelde en hiperskakels insluit.
Industry:Education
© 2024 CSOFT International, Ltd.