Home >  Term: Silwer diens
Silwer diens

Die term wat verwys na aan 'n manier van tafeldiens in die Verenigde Koninkryk. Dit sluit normaalweg die bediening van voedsel by die tafel in. Dit is 'n tegniek om voedsel van 'n opdienbord tot in 'n gas se bord vanaf die linkerkant oor te plaas.

0 0

Kūrėjas

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.