Home >  Term: Mongoliese braai
Mongoliese braai

Kliënte skep 'n bak uit 'n verskeidenheid bestanddele wat soos 'n buffet vertoon word. Die bak word dan terug aan die kok gegee wat die voedsel dan op 'n groot roosterplaat roerbraai en dit op 'n bord of bak aan die verbruiker terugbesorg.

0 0

Kūrėjas

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.